Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Opedag 2018 "Paw Patrol"

Baie dankie aan almal wat saam ons die dag kom geniet het en die wat gehelp het om dit 'n sukses te maak,ons het dit almal baie geniet!! Ons hoop om julle almal volgende jaar weer te sien!!





































No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.