Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Ander buitemuurse aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite beskikbaar by ons kleuterskool is:
Dance Works (Marelize)
Ballet
Cinderella (dans)
Musiek (Petra)
Eksperi-maatjies (Wetenskap)
Miki-maths (Wiskunde)
Rugga Kids (Rugby)
Playball (Grootmotoriese en Sport -ontwikkelingsklasse)
Monkeynastix (Grootmotoriese en Sport -ontwikkelingsklasse)
Active English (Engels)

Al hierdie bogenoemde aktiwiteite se fooie is nie ingesluit by die kleuterskool se fooie nie en ouers kan hul kinders inskryf en ekstra betaal vir die aktiwiteite van hul keuse.

Ekstra buitemuurse aktiwiteite wat WEL ingesluit is in ons skoolfooie:

Mini Hokkie (Graad R)
Mini Netbal (Graad R)
Bulletjie Rugby (Graad R)
Rekenaars (Graad RR en R)
Fedukwas

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.