Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Plaasprojek - Kommandolaagte

Die nuwe kuikens op ons plasie en wat ook nog oppad is!! 


Kommandolaagte het 2 nuwe skilpaaie!! Kom kyk gerus!!


Nuwe toevoegings tot ons plasie!!














Ons het aan die begin van 2015 begin met ons plaasprojek - Kommandolaagte, waar ons die kleuters leer hoe om groente te plant en onderhou asook voëls te versorg. Die Graad R en RR-klasse kry gereeld 'n beurt om vir die voëls kos en water te gee en ook om die plante nat te maak.








No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.