Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Fooie

Die skoolfooie word jaarliks tydens die begrotingsvergadering deur die ouers bepaal. 

Fooie vir 2021:
Kleuterkommando:

                                                       Dit is betaalbaar in 2021 - voor/op 30 November 2021)
EN
  • Fooie per maand: R1200,00 oor 11 maande (R13 200,00 per jaar)                                                                                   

  • Bietjieheuwelwieg:         

    EN                                            
    • Voldag               -    R 1500,00 per maand oor 11 maande betaalbaar 
    • Halfdag              -    R1200,00 per maand oor 11 maande 
    • 3-dag vol            -    R12000,00 per maand
    • 3-dag half          -     R900,00 per maand
    • Besoekers by kleuterskool en wieg           -    R80,00 per dag en middag R30

            
    Daar is ‘n paar opsies waarvolgens die bedrag afbetaal kan word:
    • Eenmalig:  Aan die begin van die jaar.
    • Debietorder:  Daar is ‘n vorm by die skool beskikbaar asook op die webbladsy van Kroonheuwel Primêre Skool wat voltooi kan word sodat die skoolgeld direk uit die ouer se rekening aan die skool oorbetaal kan word op die datum wat die ouer salaris ontvang.
    • Internetbetaling:  Die betaling van die maandelikse skoolgeld kan ook deur die ouer se persoonlike internetdiens gedoen word.  Die leerder se naam, van en klas moet as verwysing gebruik word.  

          Aan die begin van die jaar is ‘n kaartmasjien by die skool (Kroonheuwel Primêre Skool) se kantoor vir die gerief van die ouers.  Enige bankkaart kan gebruik word om skoolgeld te vereffen.

    Bankbesonderhede: Kroonheuwel Primêre Skool
       Eerste Nasionale Bank (FNB)
       Tjekrekening
       Takkode:  230436
       Rekeningnommer:  622 860 81303
       Verwysing:  Naam en van van leerder met klas
       Faks bewys na 056-2121565 of 086 6950 656

    No comments:

    Post a Comment

    Note: only a member of this blog may post a comment.