Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Belangrike gebeurtenisse in ons dagboek

Baie geluk met 'n mylpaal van 31 jaar by Kleuterkommando. Jy is voorwaar 'n voorslag!! Baie dankie vir al jou hardewerk, 
dit word raak gesien!


Worsbraai kompetisie 2020



Baie geluk aan Johan Pretorius!! Kleuterkommando was 3de in die worsbraai kompetisie!

Skildery wenner 31 Oktober 2019
Baie geluk aan Zelda, mamma van Clara-Zel Jansen van Rensburg in die Bokkieklas, wat die skildery gewen het!! 

Oupa- en Oumadag 
6 September 2019

Baie geluk aan Noompie, ouma van Dalhia in die Eendjieklas, wat die lappieskombers gewen het!!

Baie dankie aan al die Ouma's en Oupa's vir al die donasies om ons hek reg te maak!!
'n Paar briefies wat die Ouma's en Oupa's geskryf het





 






















































































































































Baie dankie aan Nicolette Snyders vir die skenkings van die mis vir die gras!!





Baie dankie aan Sand van Heerden vir die skenking van die sand!!





Baie dankie aan Sernick vir die groot borg om ons badkamers op te knap!!





                                 
Countrymeat se wors kompetisie!!!
Ons se baie geluk aan Johan Pretorius wat vir Kleuterkommando laat wen het!!!
Mooi so, trots op jou!!! 2019
Ons wil ook net dankie sê aan Juf. Marthie en haar seun, Dawie wat ook deelgeneem het.






Dankie aan Etienne Karstens van Paintco wat vir ons die drie onderste klasse so pragtig geverf het!  Baie dankie vir ‘n netjiese en skoon gebou!  Die seuns se toilette is net so mooi binnekant geverf deur een van ons mamma’s, Larissa Hoffman! Dankie Larissa!  Dan het Quinton Geldenhuys vir ons glyplank veiligheidsrelings opsgesit!




Wenner van die skildery!!
20 November 2018
Mnr. Joppie le Grange was die wenner van ons skildery wat geskenk en geskilder is deur Me. Lariza Hoffman. Hy het sy lootjie gekoop by Jo-Ann le Roux in die Bytjieklas. 
Baie geluk!!



Gradeplegtigheid
7 November 2018





















































































































































Konsert 2018





























Lente boomplantdag 3 September 2018







Opedag 2018
Almal is welkom. 
Kom geniet dit saam met ons!!

Gr. R kar projek
Elke graad R het 'n kar gemaak waarin hulle 'n fliek gaan kyk het by die "drive-in".









































































Die Brandweer kom kuier vir ons skool!!
8 Junie 2018

















4 x 4 en Rally 2 Junie 2018












4 x 4 en Rally

Ons hoof verjaar!!
Ons wil net baie geluk sê aan Juf. Marthie
Wil ook net dankie sê aan die ouers wat vir ons koek gebak het, ons almal het dit vreeslik geniet!!













Valentynsdag 2018
Eendjies

Vinkies

Uile

Hasies

Bokkies

Bytjies

Wieg 1: Skilpaaie

Pikkewyne

Tiere

Wieg 2: Beertjies

Opdolliedag 2017

Wieg 1, Skilpadjies, Dogtertjies

Wieg 1, Skilpadjies, Seuntjies

Wieg 2, Beertjies, Dogtertjies

Wieg 2, Beertjies, Seuntjies

Eendjies, Dogtertjies

Eendjies, Seuntjies

Tiertjies, Dogtertjies

Tiertjies, Seuntjies

Bokkies, Dogtertjies

Tiertjies, Seuntjies

Bytjies, Dogtertjies

Bytjies, Seuntjies

Hasies, Dogtertjies

Hasies, Seuntjies

Vlinders, Dogtertjies

Vlinders, Seuntjies

Vinkies, Dogtertjies

Vinkies, Seuntjies

Vissies, Dogtertjies

Vissies, Seuntjies

Ons sê baie dankie aan Roundtable wat van ons Gr.R kleuters geborg het!! 

Die kleuter wat die meeste koekies verkoop het. Baie geluk Cenè Coetzer en Janè Botha!

Die wenner van die Blesbok!
Louw Venter
Baie Geluk

Kleuter wat die meeste lootjies verkoop het.
Christie Snyders. Baie geluk! 



Kleuters ontvang hulle coke, wie se blesbokvorms vol is. Baie geluk!! Onthou asb die vorms moet die 30ste Maart terug wees!












Kyk hoe mooi groei ons gr. RR se spinasie!! Een van die dae kan julle koop.


Lekker konsert gehou saam Elizabeth en Francois Fourie! 
En dan nog lekker piekniek saam ouma en oupa na die konsert!
Dankie vir Elizabeth en Francois Fourie vir die lekker konsert en dankie vir elke ouer en kleuter en ouma en oupa wat dit bygewoon het, ons glo elkeen het dit net so baie soos ons geniet!






















No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.