Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Nuus van die week...

Lentedag 
1 September 2020

Elkeen het vreeslik spoggerig gelyk!!
"n Lekker bederfie vir die kleuters!





















































































Kleuters leer van kieme!

Baie geluk aan Janco Pretorius wat 5 eerste plekke met sy perd Flash by die Western Moanted games gewen het!!
Western Moanted Games Qualifier 2, Bethlehem

Baie geluk aan Mnr. Koos Smith van Ventersdorp wat die skaap by ons atletiekdag gewen het!!



Wat wil ek eendag word as ek groot is??
28 Februarie 2020
























































































































Baie geluk aan Mnr. Loubser met sy verjaarsdag!!
16 Februarie 2020




Valentynsdag 2020
Beertjieklas (Wieg 2)

 Beertjieklas (Wieg 2)
 Skapies
 Skapieklas



Eendjieklas


Skilpadjieklas (Wieg 1) 


Bytjieklas 


Hasieklas


Uiltjieklas 


Bokkieklas 


Jakkalsiesklas 


Vinkieklas

Gr.R'e gaan kuier op die plaas!!
21 Augustus 2019



























































































Gr.R'e kuier saam met Sonja en Tjokker!! 
20 Augustus 2019












Gr.R'e teken lekker met buitespel!!



Heerlike pannekoek gebak!! 
Dankie vir julle harde werk!!
2 Augustus 2019



Vadersdaggeskenkies gemaak vir Wieg 1 deur Juf. Veronica 2019


Eendjieklas hou vadersdag 
13 Junie 2019
































Gr.RR en Gr.R hou 'n instappie saam met Experimaatjies 
11 Junie 2019
























































Eendjieklas hou Moedersdag 2019









Paaseier Skattejag 2019

Ons wil net 'n spesiale dankie sê vir Specsavers Kroonstad en Dr. van Wyk van Bloemfontein wat 'n bril geskenk het aan Elijah



Valentynsdag 14 Februarie 2018

Skilpadjieklas
Juf. Veronica se moeite vir die skilpadjieklas se kaartjies aan die ouers van die kleuters af

Beertjieklas











Eendjieklas
























Bokkieklas



























Bytjieklas


















Hasieklas
























Vinkieklas

















Skapieklas



Uiltjieklas





Gr.R'e neem deel aan die laerskool se atletiek
11 Januarie 2019






Onderwyseresse werk hard om hulle klasse reg te kry vir 2019










Bloedmannetjie kom kuier.
Gaan skenk bloed Donderdag, 
22 November 2018












Eendjies en Beertjies (Wieg 2)
16 November 2018
Ons tema die week is water en somer. Die kleuters het lekker waterspel geniet!!










































Briefie aan ouers
9 November 2018

Liewe Ouers! 

  Ons gaan die week ook maar net sms stuur, nuus nie so baie! Wil net se baie geluk aan Graad R leerders, ouers en onderwysers! Die grade aand was n pragtige geleentheid!  Fotos sal op blog geplaas word. Baie dankie! Merk ongelukkig dat hier nog leerders is wat opklim om die hek oop te maak vir hul ouers! Groot asb kinders kan lelik seerkry, net ouers mag die hek oopmaak!! Geniet 'n
'n mooi naweek!!                                                                                                                                  
                                 

Kleuterkommando groete!


Kleuters gaan kyk na pad veiligheid
27 September 2018
















Ons kleuters gaan kyk bietjie hoe ry die perde van die Western Mounted Games 2018







Reynaldo Klemp, 'n Gr. R leerling het in Pretoria aan Mounted archery Nasionaal deelgeneem, waar hy sesde plek behaal het in sy afdeling. Hy word afgerig deur sy moeder. Baie geluk, Kleuterkommando is baie trots op jou!!
 Hy het ook Vrystaat span gekry by SANESA skole Kroonheuwel vir Western Mounted Games en gaan Nasionaal deelneem in Parys, 29 Oktober 2018. Baie sterkte klein Reynaldo, ons sien uit om van jou prestasies te hoor.





Lentedag 2018












Die kleuters geniet die boomhuis vreeslik baie!!





Baie dankie aan die anonieme skenker wat vir ons geld geskenk het om kruideniers te koop vir ons behoeftige gesinne!!

Gr. R'e kyk voëls!!



























Eendjies hou vadersdag!!
Vrydag, 15 Junie 2018


















Gr. R besoek Honde Eenheid.
 Woensdag, 13 Junie 2018.






G.R speel netbal in Heilbron. Hulle het dit baie geniet!! 2018












Gr. R netbal het baie goed gevaar met netbal seisoen. Hulle het by 'n toernooi in Sasolburg en Parys gaan speel! 2018


Gr. RR leer van beroepe. Die dominee en die polisie het die week vir ons kom kuier! 2018





Eendjieklas hou moedersdag. 
Vrydag 11 Mei 2018
Kinders en ouers het dit vreeslik geniet!!









Baie dankie aan Roundtable vir die borg vir ons Gr. R leerders!! 


Liewe Ouers                                                                25 April 2018

Ons sal volgende week weer 'n omsendbrief uitgee. Baie dankie dat julle ons as personeel so gehelp het verlede Vrydag met die kleuters sodat ons weer vir die Laerskool kon gaan help met die Super 8! Dankie ook vir ons ouers wat ook gehelp het met verkope. Die Laerskool sluit Donderdag om 13h00. Ons ouers is ook welkom om julle kinders vroeer te kom kry! Die middagklas asook wieg 1 en 2 sluit Donderdag om 16h00!! Dink die paaie gaan baie besig wees. Geniet 'n heerlike lang naweek en ry asb veilig en versigtig!!

Groete 
Marthie Marx

Baie dankie aan die anonieme skenker wat vir ons geld geskenk het om kruideniers te koop vir ons behoeftige gesinne!!


Hempies en Visvang
Ouers moet asb onthou om die hempies teen Dinsdag, 27 Maart 2018, te bestel. 
Ons vra onverskoning dat ons nie die visvangkompetisie se datum op ons brief gesit het nie. Die kompetisie vind plaas op 14 April 2018. 

Kleuterkommando hempie
Ons is so dankbaar ons het uiteindelik terugvoering gekry van Playball se verskaffers oor die t-hempies.  Ons kan die “navy” hempies, met die skool se embleem kry @ R70’n hempie.  As jy ‘n hempie wil koop, maak gebruik van die afskeurstrokie onderaan die brief.  Grootte van hempies sal dieselfde wees as Playball se hempies.  Maak  net seker by betrokke juffrou in klas!
Die kleuters kan dan elke Vrydag hulle hempie aantrek!

Bedankings
* Ben van BB Trailors vir die springkastele wat hy vir ons geborg het met die atletiek.
* Judy en Josè Pestana vir die kontant skenking.
* Dankie aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het om ons atletiek so besonders lekker te maak!

Sernick
Aan ons groot borg Sernick, wil ons net weereens bedank vir die jaarlikse bedrag van R10 000 wat julle vir ons borg.Dankie aan julle grooooooot harte! 
Ons waardeer dit opreg! 

Bedankings aan ouers vir skenkings:

*Johan Pretorius vir die skaap.
*Dierehospitaal vir die hemde vir personeel.
*Sand van Heerden wat vir ons 'n sandput vol sand geskenk het sodat ons kinders veilig en gesond kan speel.
*Anelda Myburgh vir wieg 1 se gordyne.
*Dankie aan al die ander skenkers wat nie hulle name bekend wil maak nie.
*Die ouer vir die drie waaiers.
*Petrus van der Linde en Andrew vir die verfwerk.
*Mossie Mostert vir die leen van jou kompressor om ons bedjies netjies te verf.
*Buks Engelbrecht vir 'n seil om ons sandput skoon te hou.
*Die Pestana's vir die twee springkastele.

Laaste kleuters wat se vorms volledig terug is en 'n 2lt coke ontvang het. 
23 Februarie 2018





Die week se kleuters wie se vorms volledig terug gekom het. 16 Februarie 2018

Wieg 1-Skilpaaie het 'n "make-over" gekry! 
16 Februarie 2018






Ons eerste saamsing op 'n Vrydag. Kleuters het dit baie geniet!!! 9 Februarie 2018


Kleuters ontvang 'n 2lt coke as hul blesbokvorm volledig terug kom! 9Februarie 2018





Leon Strydom neem weer die Graad R foto's.
Kontak hom gerus 082 411 1283




Kersvader kom kuier vir die kleuters en bring vir hulle roomys!! 2017


















Die bloedmannetjie het weer vir ons kom kuier!!




Ons springmat is klaar!! Die kinders geniet dit vreeslik!! Weereens dankie aan Gideon Koertze wat dit vir ons so mooi en veilig gemaak het!!
Kontak hom gerus 072 333 9693

Gideon Koertze en sy werker werk hard om 
ons springmat veilig te maak. 
Kontak hom gerus op 072 333 9693



Ons werkers vier Erfenisdag


Sporty het bietjie vir die kleuters kom kuier!!

Gr. R'e gaan op 'n uitstappie na die Polisie se Honde Eenheid. 16 Augustus 2017



















Bytjies en Hasies gaan op 'n uitstappie na die DBV. 4 Augustus 2017








Nuwe speelapparate vir ons terrein 2017










Bokkies en Tiertjies gaan op 'n uitstappie na die Brandweer. 2017
Hier sing hulle die brandweerliedjie!!












Gr.R'e gaan op 'n uitstappie na
Welkom vir die Dino Expo. 2017




















Gr.R'e bak en brou baie lekker. 2017






Spookasem vir Fondsinsameling!! 2017
Ons het gevoel as skool, wil ons graag wys dat ons omgee. Ons wil help om geld in te samel vir 'n ouer wat dringend moet gaan vir 'n operasie. Die papa is besig om blind te word en die mediese fonds betaal nie vir hierdie operasie nie. Dit is sy tweede operasie, die eerste een was onsuksesvol. Ons het dus die vrymoedigheid om vir ons ouers te vra om te help, as daar enige ouers is wat n donasie wil maak, kan hulle dit by Veronica in die kantoor gaan gee. Ons sal seker maak dat dit by die ouers uitkom. Ons sê baie dankie vir die ouers wat reeds bygedra het!!




Netbal kleuters geniet hulle netbal by Parys toernooi!! Mooi so Kleuterkommando, ons is trots op julle!! 2017







Kyk net hoe lekker swaai ons kinders op die nuwe swaaie!! Dankie aan oom Cobus en Lucky dat hulle dit vir ons opgesit het. 2017




Ons Netbalkleuters wat in Sasolburg gaan speel het. 2017

Ons is trots op julle!!

Ons spookasemmasjien in aksie.
Die kinders het die spookasem baie geniet! 2017


Die geelbeertjie verjaar! Hy word 3!
Eendjieklas 2017





Paasfees kunswerke van die Eendjies, Bytjies en Tiertjies. 2017
Die Tiertjies en Bokkies sing mooi vir ons!




 Gedagte van paasfees 
JESUS vir U liefde!


Muntlegging en water skenking vir Calvinia 2017








 Kleuterkommando Valentynsdag 2017

Mag hierdie Valentyn 'n briefie vol vreugde aan die posbus van jou dag kom hang sodat jy sy boodskap van liefde op hierdie dag sal ontvang. 'n Rooi sjokolade hart vol omgee wat sê: "Maak vir my 'n plekkie in jou hart waar ek vir altyd kan lê, want ek is lief vir mamma en pappa!"
Daar is net twee persone wat my valentynsdag spesiaal kan maak en dit is mamma en pappa!!

Gelukkige Valentynsdag van elkeen by Kleuterkommando


Wieg 2 ( Bereklas)


Wieg 1 (Skilpadklas)


Wieg 1 (Skilpadklas)


Wieg 1 (Skilpadklas)


Wieg 1 (Skilpadklas)



Hasieklas


Vlinderklas


Vinkieklas


Visssieklas


Wieg 2 (Bereklas)


Tiertjieklas


Bokkieklas


Eendjieklas

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.