Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Friday 19 July 2019

KPS het gevra dat almal asb. hulle skoolfondsrekeninge moet kontroleer, indien daar verskille is kontak die kantoor by 
056 212 5702 (Vanessa)

Friday 14 June 2019

Elodi Jonker is die kandidaat wat die Gr. RR pos gekry het in Juf. Christelle se klas (Bytjieklas). Ons sĂȘ vir haar baie geluk en welkom by ons!!

Friday 1 February 2019

Van Maandag af sal daar in die kantoor hempies wees om te kom pas. Kom kyk watter grootte u kleuter pas.