Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Friday 11 August 2017

Ons Trolle het die dorp besoek die week om vir almal te vertel van ons prettige opedag op Saterdag, 2 September 2017.
Ons nooi elke kleuter, nuwes en oues, om die dag saam ons te kom geniet!! Dit gaan baie pret wees!! 
Sien julle daar!!!