Welkom by Kleuterkommando

Die Kleuterskool waar elke kleuter die geleentheid kry om te ontwikkel tot sy volle potensiaal en 'n soldaatjie vir Jesus te word!

Thursday 19 November 2020

 ðŸ‘€2021 Inskrywings👀

👦👧Om teleurstelling te voorkom, kom skryf jou kleuter in by Kleuterkommando. As gevolg van Covid 19 moet ons die regulasies volg, en daarvolgens het ons beperkte ruimte.😷 

Kontak ons gerus by 056 212 4863💟

E-pos: kleuterkommando@kroonheuwel.co.za

Wednesday 11 November 2020

 

Kleuterkommando Virtuele Opedag 2020

Kleuterkommando 2020 se virtuele Opedag!! Toelatings by Kleuterkommando!! Kom verseker jou kleuter se plek so gou moontlik! Sien uit na al die nuwe en ou kleuters vir 2021!!



Friday 19 July 2019

KPS het gevra dat almal asb. hulle skoolfondsrekeninge moet kontroleer, indien daar verskille is kontak die kantoor by 
056 212 5702 (Vanessa)

Friday 14 June 2019

Elodi Jonker is die kandidaat wat die Gr. RR pos gekry het in Juf. Christelle se klas (Bytjieklas). Ons sê vir haar baie geluk en welkom by ons!!